Afrikaans 101

A table for one person/two people, please.
'n Tafel vir een/twee person(e) asseblief.

Can I look at the menu, please?
Mag ek 'n spyskaart sien, asseblief?

Can I look in the kitchen?
Mag ek in die kombuis kyk?

Is there a house specialty?
Is daar 'n huis spesialiteit?

Is there a local specialty?
Is daar 'n lokale spesialiteit?

I'm a vegetarian.
Ek's 'n vegetariër

I don't eat pork.
Ek eet nie varkvleis nie.

I only eat kosher food.
Ek eet slegs kosher kos

Can you make it "lite", please? ( less oil/butter/lard )
Kan u dit asseblief olie-vry voorberei?

fixed-price meal
Vaste prys ete

à la carte
à la carte

breakfast
ontbyt

lunch
middag ete

tea ( meal )
 

supper
aandete

I want _____.
Ek wil _____ hê .

I want a dish containing _____.
Ek wil 'n gereg met _____ hê.

chicken
hoender

beef
beesvleis

fish
vis

ham
ham

sausage
wors

cheese
kaas

eggs
eiers

salad
slaai

(fresh) vegetables
(vars) groente

(fresh) fruit
(vars) vrugte

bread
brood

toast
roosterbrood

noodles
 

rice
rys

beans
bone

May I have a glass of _____?
Mag ek a glas _____ kry?

May I have a cup of _____?
Mag ek 'n koppie _____ kry?

May I have a bottle of _____?
Mag ek 'n bottel _____ kry?

coffee
koffie

tea ( drink )
tee

juice
sap

(bubbly) water
vonkelwater

water
water

beer
bier

red/white wine
rooi/wit wyn

May I have some _____?
Mag ek _____ kry?

salt
sout

black pepper
swart peper

butter
botter

Excuse me, waiter? ( getting attention of server )
Verskoon my?

I'm finished.
Ek is klaar.

It was delicious.
Dit was heerlik.

Please clear the plates.
Kan u assebleif die tafel skoonmaak.

The check, please.
Die rekening, asseblief.

Featured Video