Pronunciation
Phrases & Vocabulary
Afrikaans Language
Travel Guides
101 Languages Recommends
Bus and Train
- How much is a ticket to _____?
- Hoeveel kos 'n kaartjie na _____?
- One ticket to _____, please.
- Een kaartjie na _____, asseblief.
- Where does this train/bus go?
- Waarheen gaan hierdie trein/bus?
- Where is the train/bus to _____?
- Waar is die trein/bus na _____?
- Does this train/bus stop in _____?
- Stop die trein/bus in _____?
- When does the train/bus for _____ leave?
- Hoe laat vertrek die trein/bus na _____?
- When will this train/bus arrive in _____?
- Hoe laat sal die trein/bus in _____ arriveer?
Directions
- How do I get to _____ ?
- Hoe kom ek tot in _____ ?
- ...the train station?
- ...die trein stasie?
- ...the bus station?
- ...die bus stasie?
- ...the airport?
- ...die lughawe?
- ...downtown?
- ...middedorp?
- ...the youth hostel?
- ...die jeug hostel?
- ...the _____ hotel?
- ...die _____ hotel?
- ...the American/Canadian/Australian/British consulate?
- ...the Amerikaanse/Kanadese/Australiese/Britse konsolaat?
- Where are there a lot of...
- Waar is daar baie...
- ...hotels?
- ...hotels?
- ...restaurants?
- ...restaurante?
- ...bars?
- ...kroeë ?
- ...sites to see?
- ...besienswaardighede?
- Can you show me on the map?
- Kan jy dit vir my op die kaart aandui?
- street
- straat
- Turn left.
- Draai links.
- Turn right.
- Draai regs.
- left
- links
- right
- regs
- straight ahead
- reguit vorentoe
- towards the _____
- in die rigting van _____
- past the _____
- verby die _____
- before the _____
- voor die _____
- Watch for the _____.
- Wees op die uitkyk vir die _____.
- intersection
- kruising
- north
- noord
- south
- suid
- east
- oos
- west
- wes
- go uphill
- gaan op teen die heuwel
- go downhill
- gaan af van die heuwel
- it is uphill
- dit is opdraaende
- it is downhill
- dit is afdraaende
Taxi
- Taxi!
- Taxi!
- Take me to _____, please.
- Vat my asseblief na _____ toe.
- How much does it cost to get to _____?
- Hoeveel kos dit om na _____ toe te gaan?
- Take me there, please.
- Vat my soontoe, asseblief.